Warner gepos; kry nie oefening vir T20-WB

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
David Warner verlede jaar in ’n eendagwedstryd teen Indië in aksie. Foto: Getty Images
David Warner verlede jaar in ’n eendagwedstryd teen Indië in aksie. Foto: Getty Images

David Warner, Australië se hotklou-aanvangskolwer, sal die T20-Wêreldbeker-toernooi aanstaande maand sonder noemenswaardige wedstrydoefening ingaan.

Warner, soos verskeie van die wêreld se top-spelers, het gehoop om hom in die Indiese Premierliga vir dié toernooi te slyp, maar hy is die trekpas gegee. Dit was ná net twee wedstryde sedert die hervatting van dié T20-reeks, wat tans in die Verenigde Arabiese Emirate (VAE) plaasvind.

Nou blyk dit dat hy ook nie vir die res van die Sunrisers Hyderabad se wedstryde oorweeg sal word nie, aangesien dié span nie meer die uitspeelronde van die IPL kan haal nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 345/9
West Indies 253/10 & 92/4
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.99
-0.4%
Rand - Pond
21.23
-0.2%
Rand - Euro
18.05
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.29
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Goud
1,770.87
+0.2%
Silwer
22.36
-0.1%
Palladium
1,797.00
+0.7%
Platinum
945.50
+0.5%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,925
+0.6%
Alle aandele
71,408
+0.5%
Hulpbronne 10
68,272
+1.1%
Industriële 25
93,631
-0.0%
Finansiële 15
14,064
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos