Kiwi’s se Patel laat 10 paaltjies in 1 kolfbeurt kantel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Uitbundige Ajaz Patel nadat hy een van die paaltjies platgetrek het. Foto: AP
’n Uitbundige Ajaz Patel nadat hy een van die paaltjies platgetrek het. Foto: AP

Die Nieu-Seelandse draaibalbouler Ajaz Patel het die sonderlinge prestasie behaal deur 10 paaltjies in ’n kolfbeurt te neem.

Patel het al 10 paaltjies van Indië platgetrek in die tweede toets in Mumbai. Indië kon net 325 lopies in sy eerste beurt aanteken.

Die Indiërs se aanvangskolwers, Mayank Agarwal (150 van 311 balle) en Shubman Gill (44 van 71 balle), het 80 lopies om die eerste paaltjie aangeteken voordat Patel die eerste keer toegeslaan het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 0
England 163/7
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.13
+0.8%
Rand - Pond
20.50
-0.2%
Rand - Euro
17.16
-0.2%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,834.78
0.0%
Silwer
24.30
+0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos