Die Knights, die Vrystaat se senior provinsiale krieketspan, het ’n nuwe borgskap vir die komende seisoen bekom.
’n Amptelike aankondiging oor die nuwe hoofborg word reeds vandeesweek verwag.
VKB was sedert 2015 by die Knights betrokke en het sy borgskap in 2017 met nog drie jaar verleng.