Knights wen eindelik ná laaste beurt

akkreditasie
Migael Pretorius nadat hy ’n vier van die laaste aflewering van die wedstryd geslaan het om die kragmeting teen die Cape Cobras vir die Knights te wen. Agter hom lê Ziyaad Abrahams verslane op die veld. Foto: Gallo Images
Migael Pretorius nadat hy ’n vier van die laaste aflewering van die wedstryd geslaan het om die kragmeting teen die Cape Cobras vir die Knights te wen. Agter hom lê Ziyaad Abrahams verslane op die veld. Foto: Gallo Images

Danksy ’n bisar jaagtog wat begin het met tien ekstra lopies sonder dat ’n wettige bal afgestuur is en geëindig het met 16 lopies van die laaste drie aflewerings, het die Knights hul eerste oorwinning in die plaaslike T20-reeks behaal.

Die Knights se veelsydige Migael Pretorius (19*, 8 balle) het die wenlopies van Ziyaad Abrahams se boulwerk geslaan vir sy span se oorwinning met drie paaltjies.

Die Cobras se Zubayr Hamza (77*, 49 b) en Kyle Verreynne (45, 31 b) het hulle gehelp om by 167/5 uit te kom – die grootste telling tot dusver in vanjaar se T20-reeks, wat in ’n bioborrel in Durban gespeel word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.76
+0.5%
Rand - Pond
19.83
+0.1%
Rand - Euro
16.84
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.20
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,853.18
+0.4%
Silwer
21.78
+0.1%
Palladium
2,002.00
+1.6%
Platinum
958.00
-0.1%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,788
+1.3%
Alle aandele
68,367
+1.2%
Hulpbronne 10
74,616
+2.8%
Industriële 25
73,018
+0.1%
Finansiële 15
15,916
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos