Krieket SA vry weer na Graeme Smith

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Graeme Smith
Graeme Smith

Krieket Suid-Afrika (KSA) maak weer ogies vir Graeme Smith, pas nadat die beheerliggaam se onstuimige verhouding met dié gewese Protea-kaptein op omstrede wyse geëindig het.

Rapport verneem KSA en SuperSport is gretig om Smith in ’n belangrike hoedanigheid by hul beplande nuwe T20-glansliga te betrek. Dié liga sal bedryf word deur ’n nuwe maatskappy, wat gesamentlik deur KSA en SuperSport gestig is. Dit sal die plek van die Mzansi-superliga inneem en in Januarie 2023 begin. Ses spanne, wat deur privaat eienaars besit sal word, sal in die nuwe liga kragte meet.

“Graeme sal beslis ’n prominente rol vertolk – óf as die hoof van die toernooi óf as tweede in beheer,” sê ’n bron na aan die verwikkelinge.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
United States of America 310/5
Scotland 206/10
Rand - Dollar
15.57
+1.0%
Rand - Pond
19.66
+0.2%
Rand - Euro
16.71
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.15
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,853.66
0.0%
Silwer
22.12
0.0%
Palladium
2,076.50
0.0%
Platinum
956.50
0.0%
Brent-ruolie
119.43
+1.7%
Top-40
63,883
+1.4%
Alle aandele
70,486
+1.4%
Hulpbronne 10
76,948
+0.6%
Industriële 25
76,115
+1.3%
Finansiële 15
16,257
+2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos