KSA-baas wil Graeme se opvolger gou in pos hê

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ashwell Prince kan dalk oorneem by Graeme Smith as direkteur van krieket by Krieket Suid-Afrika. Foto: Gallo Images
Ashwell Prince kan dalk oorneem by Graeme Smith as direkteur van krieket by Krieket Suid-Afrika. Foto: Gallo Images

Die vakature vir die pos van direkteur van krieket by Krieket Suid-Afrika (KSA) moet “dringend” gevul word, volgens KSA se uitvoerende hoof, Pholetsi Moseki.

“Ons verwag binne die volgende week die kortlys van die maatskappy wat die soektog na top-kandidate hanteer.”

Graeme Smith se arbitrasie-saak sal hopelik ook vandeesweek afgehandel word. Dit beteken dat KSA teen Mei vanjaar vordering kan maak om die pos te vul, wat deur Smith se vertrek vakant gelaat is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Ireland 0
Afghanistan 146/6
besig om te laai... Regstreeks
Moroka Swallows 2
Cape Town City 1
Rand - Dollar
16.60
+0.1%
Rand - Pond
20.07
+0.0%
Rand - Euro
16.97
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.57
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.0%
Goud
1,792.84
+0.2%
Silwer
20.45
-1.1%
Palladium
2,257.00
+0.6%
Platinum
938.50
-0.7%
Brent-ruolie
96.65
+1.8%
Top-40
63,771
0.0%
Alle aandele
70,266
0.0%
Hulpbronne 10
65,045
0.0%
Industriële 25
85,829
0.0%
Finansiële 15
15,741
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos