Lid van Aussies se blinde krieketspan moker 309 van 140 balle

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Steffan Nero is ’n lopiemasjien. Foto: Twitter
Steffan Nero is ’n lopiemasjien. Foto: Twitter

Steffan Nero, aanvangskolwer van Australië se blinde krieketspan, het ’n nuwe wêreldrekord behaal deur in ’n eendagwedstryd teen Nieu-Seeland in Brisbane ’n onoorwonne 309 lopies van 140 aflewerings te moker.

ABCSport berig Nero se poging verbeter die vorige rekord vir die grootste individuele beurt in ’n internasionale krieketwedstryd vir blinde spelers van 262 nie uit nie, wat deur Masood Jan van Pakistan in die Wêreldbekertoernooi in 1998 behaal is.

Dit is Nero se derde agtereenvolgende honderdtal en volg op sy 113 (46) en onoorwonne 101 (47) in die twee internasionale T20-kragmetings wat voor die afgelope eendagwedstryd beslis is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.21
+2.2%
Rand - Pond
19.80
+1.1%
Rand - Euro
16.70
+1.4%
Rand - Aus dollar
11.48
+0.6%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,791.84
-0.1%
Silwer
20.60
+0.3%
Palladium
2,255.50
+1.5%
Platinum
946.00
+0.9%
Brent-ruolie
96.31
-0.4%
Top-40
63,161
-1.0%
Alle aandele
69,745
-0.8%
Hulpbronne 10
64,485
-0.9%
Industriële 25
84,636
-1.4%
Finansiële 15
15,760
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos