Bedrewe Malan-broers Cobras se helde

akkreditasie
Pieter en Janneman Malan. Foto: Gallo Images
Pieter en Janneman Malan. Foto: Gallo Images

Die Malan-broers is aan die brand.

Ashwell Prince, hul afrigter by die Cape Cobras, moet sommer vir hulle elkeen ’n vet bonus gee. Sommer uit sy eie sak, want ná ’n rits nederlae het Janneman en Pieter die afgelope naweek vir hul breier ruimte gekoop om ’n bietjie asem te skep.

Eers het Janneman (95) en Pieter (53) die Cobras Vrydag in Potchefstroom gehelp om in die wedloop vir ’n plek in die eendag-reeks se halfeindronde te bly deur die Lions met 76 lopies te klop.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.76
+0.5%
Rand - Pond
19.83
+0.1%
Rand - Euro
16.84
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.20
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,853.18
+0.4%
Silwer
21.78
+0.1%
Palladium
2,002.00
+1.6%
Platinum
958.00
-0.1%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,788
+1.3%
Alle aandele
68,367
+1.2%
Hulpbronne 10
74,616
+2.8%
Industriële 25
73,018
+0.1%
Finansiële 15
15,916
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos