Die getuienis van die Protea-witbalkaptein, Temba Bavuma, kan ’n sleutelrol in Mark Boucher se tugverhoor speel.
Rapport verneem die kanse is goed dat Bavuma geroep sal word om te getuig, al is die getuielys nog nie gefinaliseer nie.
Nog ’n potensiële sleutelgetuie is die Protea-spanbestuurder, Volvo Masubelele.