Boland was laas die wenner in Bloem

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Janneman Malan in aksie vir die Bolandse Rocks in die T20-uitklopreeks.         Foto: Gallo Images
Janneman Malan in aksie vir die Bolandse Rocks in die T20-uitklopreeks. Foto: Gallo Images

Die Bolandse krieketspan is in sy eerste wedstryd in die nuwe bedeling op ’n veld in aksie waar hy laas sukses behaal het toe daar nog as provinsie meegeding is.

Die Rocks, soos Boland nou bekend staan, begin hul veldtog in die plaaslike meerdagreeks Vrydag teen die Knights in Bloemfontein. Agt provinsiale spanne ding hier in Afdeling 1 mee.

Allan Donald, die Knights se afrigter, was kaptein van die Vrystaters toe Boland hulle in November 2003 in Bloemfontein in die laaste seisoen voor die franchise-era geklop het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bulls 19
Pumas 26
besig om te laai... Regstreeks
Royal AM 0
Orlando Pirates 2
Rand - Dollar
15.64
+0.5%
Rand - Pond
19.73
+0.4%
Rand - Euro
16.76
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.18
-0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,853.45
+0.1%
Silwer
22.08
+0.2%
Palladium
2,066.50
+2.3%
Platinum
956.00
+0.6%
Brent-ruolie
117.40
+2.9%
Top-40
63,883
+1.4%
Alle aandele
70,486
+1.4%
Hulpbronne 10
76,948
+0.6%
Industriële 25
76,115
+1.3%
Finansiële 15
16,257
+2.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos