Dolphins het neus voor in pylvak

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Tshepo Moreki, aanvangsbouler van die Cape Cobras, het Dinsdag hoog gevlieg en vier paaltjies teen die Knights laat kantel. Foto: Gallo Images
Tshepo Moreki, aanvangsbouler van die Cape Cobras, het Dinsdag hoog gevlieg en vier paaltjies teen die Knights laat kantel. Foto: Gallo Images

Die Knights se kans om in die laaste franchise-seisoen (soos in die eerste) weer gasheer vir die meerdag-eindstryd te speel, het ’n kwaai knou weg nadat hulle Dinsdag op Nuweland goedkoop deur die Cape Cobras uitgeknikker is.

Die Knights en Dolphins is in ’n tweestryd om eerste in Groep A te eindig en die eindstryd te haal. Die twee spanne het die laaste ronde kop aan kop op onderskeidelik 102.08 en 100.92 punte begin.

As die Knights hul voorsprong kan behou, sal die eindstryd (teen die boonste span in Groep B, waarskynlik die Titans) soos in die 2004-’05-seisoen weer in Bloemfontein beslis word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
+0.9%
Rand - Pond
21.52
+0.2%
Rand - Euro
18.19
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Goud
1,796.78
+0.2%
Silwer
23.38
+1.0%
Palladium
1,800.00
+2.8%
Platinum
961.85
+0.7%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,914
+0.8%
Alle aandele
69,271
+1.0%
Hulpbronne 10
64,644
+0.9%
Industriële 25
92,984
+0.1%
Finansiële 15
13,399
+3.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos