Kyle laat Protea-breiers breed glimlag

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Kyle Verreynne die ene konsentrasie Vrydag op Nuweland. Foto: Gallo Images
Kyle Verreynne die ene konsentrasie Vrydag op Nuweland. Foto: Gallo Images

Kyle Verreynne het Donderdag die beste gevaar van die klompie Proteas wat vandeesweek in die plaaslike meerdagreeks vir oulaas slypkans kry voordat hulle volgende week na Nieu-Seeland vertrek.

Verreynne van die Westelike Provinsie is een van die agt Proteas wat Woensdag na Kiwiland vertrek wat dié week nog vir hul provinsies speel.

Vyf van die toerlede is in aksie op Nuweland, waar Verreynne Donderdag 86 lopies teen die Lions aangeteken het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 465/9
Sri Lanka 397/10 & 114/4
Rand - Dollar
15.99
+0.6%
Rand - Pond
19.79
+0.3%
Rand - Euro
16.78
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.21
-0.3%
Rand - Jen
0.12
+1.1%
Goud
1,814.88
-0.1%
Silwer
21.41
-0.0%
Palladium
2,030.00
+0.7%
Platinum
932.50
-0.6%
Brent-ruolie
109.11
-2.6%
Top-40
62,494
0.0%
Alle aandele
69,083
0.0%
Hulpbronne 10
71,795
0.0%
Industriële 25
76,804
0.0%
Finansiële 15
16,026
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos