Meerdagwedstryd in SA weens Covid-19 uitgestel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
SWD se Jhedli van Briesies in die plaaslike T20-reeks in aksie.  Foto: Gallo Iamges
SWD se Jhedli van Briesies in die plaaslike T20-reeks in aksie. Foto: Gallo Iamges

’n Wedstryd in Afdeling 2 van die plaaslike meerdagreeks het weens positiewe Covid-19-gevalle in die slag gebly.

Die wedstryd tussen die Suidwestelike Distrikte en Limpopo se krieketspanne, wat veronderstel was om van Donderdag tot Sondag in Polokwane gespeel te word, is uitgestel nadat verskeie spelers in Limpopo se span positief vir Covid-19 getoets is.

Die SWD sê in ’n verklaring ’n tegniese komitee van Krieket Suid-Afrika sal binnekort ’n nuwe datum vir die wedstryd aankondig. SWD se volgende wedstryd in die reeks sal nou dus van 16 tot 19 Desember teen Noord-Kaap in Kimberley wees.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.26
+0.5%
Rand - Pond
20.46
+1.0%
Rand - Euro
17.08
+0.9%
Rand - Aus dollar
10.81
+0.9%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,811.99
-0.4%
Silwer
23.24
-1.2%
Palladium
2,360.65
+1.1%
Platinum
1,036.28
+0.2%
Brent-ruolie
89.96
+2.0%
Top-40
66,623
-1.1%
Alle aandele
73,014
-1.1%
Hulpbronne 10
74,804
-0.6%
Industriële 25
89,900
-1.7%
Finansiële 15
14,846
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos