Menlo-leerling (15) jongste speler nóg vir Proteas se dowe krieketspan

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Heinrich Badenhorst (15), ’n gr. 9-leerling aan die Hoërskool Menlopark, is ’n bobaas-bybreekbouler. Foto: Deaan Vivier
Heinrich Badenhorst (15), ’n gr. 9-leerling aan die Hoërskool Menlopark, is ’n bobaas-bybreekbouler. Foto: Deaan Vivier

Vandat hy baie klein was, het hy en sy pa saam gedroom dat hy, voordat hy 18 jaar oud sou word, vir die Proteas sou krieket speel.

Heinrich Badenhorst (15), ’n gr. 9-leerling aan die Hoërskool Menlopark in Pretoria, se onwrikbare geloof in hierdie droom en harde werk is verlede jaar beloon toe hy as die jongste speler tot dusver vir die Proteas se dowe krieketspan gekies is.

Heinrich is met marmerbeensiekte (sklerosteose), ’n seldsame toestand wat onder meer sy gehoor aantas, gebore. Hierdie seldsame genetiese afwyking is by net meer as 100 mense wêreldwyd gediagnoseer. Weens marmerbeensiekte kan sy skedel verdik, wat dan drukking op die brein en breinstam kan veroorsaak. Gesigsverlamming en gehoorverlies is ook van die ernstige nagevolge.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.99
-0.2%
Rand - Pond
19.90
+0.2%
Rand - Euro
17.54
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.64
+0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,663.49
+0.2%
Silwer
18.88
+0.3%
Palladium
2,212.50
+0.3%
Platinum
862.59
-0.6%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,074
+0.3%
Alle aandele
63,399
+0.2%
Hulpbronne 10
59,374
-0.7%
Industriële 25
77,009
+0.3%
Finansiële 15
13,859
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos