Moeen help Wayne om ‘mojo’ terug te kry

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Wayne Parnell in 2017.
Wayne Parnell in 2017.

Die witbal-revolusie in Engeland het Wayne Parnell gedwing om óf te swem óf te sink. Nou swem hy só bedrewe dat hy deur kenners as ’n seker keuse beskou word vir die Proteas se T20-­Wêreldbeker-span.

Parnell was puik in die afgelope T20-reeks teen Indië. Hy het in drie wedstryde in die hoë-oktaan-beurte die top-kolwers aan bande gelê voordat ’n seer spier in sy bo-rug hom die laaste twee wedstryde laat misloop het.

In die eerste wedstryd was sy 1/32 in ideale kolftoestande baie goed. Ditto in die tweede stryd in Cuttack, waar hy syfers van 1/23 in vier beurte behaal het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
17.82
+0.1%
Rand - Pond
20.18
+0.1%
Rand - Euro
17.52
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.8%
Rand - Jen
0.12
+0.3%
Goud
1,698.64
-0.1%
Silwer
20.81
+0.5%
Palladium
2,251.52
+1.2%
Platinum
910.09
+0.6%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
57,850
0.0%
Alle aandele
64,227
0.0%
Hulpbronne 10
61,646
0.0%
Industriële 25
77,524
0.0%
Finansiële 15
13,816
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos