Nkwe vervang Smith in hoë pos by Krieket SA

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Enoch Nkwe is Krieket Suid-Afrika se nuwe direkteur van krieket. Foto: Gallo Images
Enoch Nkwe is Krieket Suid-Afrika se nuwe direkteur van krieket. Foto: Gallo Images

Krieket Suid-Afrika (KSA) het Donderdag bevestig dat die voormalige Protea-hulpafrigter Enoch Nkwe sy nuwe direkteur van krieket sal wees.

Nkwe vervang Graeme Smith, wie se kontrak vroeër vanjaar ten einde geloop het.

Nkwe is een van vier nuwe aanstellings. KSA het ook aangekondig dat Ntunzi Jonas sy nuwe kommersiële hoof, Tjaart van der Walt sy nuwe finansiële hoof en Wanele Mngomezulu sy nuwe bemarkingshoof is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.17
+0.5%
Rand - Pond
19.63
+0.0%
Rand - Euro
16.59
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.52
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,802.29
0.0%
Silwer
20.82
0.0%
Palladium
2,227.50
0.0%
Platinum
966.00
0.0%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos