Nóg aantygings van rassisme: ‘Dit was witmenswêreld’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Jahid Ahmed toe hy vir Essex-krieketklub gespeel het. Foto: Getty Images
Jahid Ahmed toe hy vir Essex-krieketklub gespeel het. Foto: Getty Images

’n Derde voormalige krieketspeler van die Essex-klub het na vore gekom en beweer dat hy ook as lid van dié span aan die ontvangkant van rassisme was.

Die bewerings van die 35-jarige Jahid Ahmed, ’n boorling van Engeland, volg kort op die hakke van onthullings wat Zoheb Sharif en Maurice Chambers in die afgelope week gemaak het.

Ahmed, wat tussen 2005 en 2009 vir Essex gespeel het, het aan The Cricketer gesê dat ’n senior afrigter van die span hom geboelie het. Hy het ook onthul dat die spelers en sekere lede van die afrigtingspan hom oor sy aksent gespot het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 85/4
India A 0
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10
West Indies 69/1
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.13
+0.4%
Rand - Pond
21.52
+0.1%
Rand - Euro
18.33
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.50
+0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,795.20
+0.6%
Silwer
22.87
-0.2%
Palladium
1,785.51
-0.8%
Platinum
951.18
-1.5%
Brent-ruolie
73.44
+1.0%
Top-40
63,648
+0.1%
Alle aandele
70,032
+0.0%
Hulpbronne 10
66,276
+1.1%
Industriële 25
93,279
-0.7%
Finansiële 15
13,425
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos