Ntsebeza-verslag snoeker KSA

akkreditasie
Graeme Smith Foto: Getty Images
Graeme Smith Foto: Getty Images

Mark Boucher en Graeme Smith se toekoms is ’n twisappel vir krieket se ringkoppe.

Krieket Suid-Afrika (KSA) se raad is erg verdeeld oor wat hom te doen staan ná ’n verslag oor rassediskriminasie in krieket verlede week aan hom oorhandig is.

’n Sekere groepering glo Boucher en Smith, wat albei erg gekap word in dié verslag van die transformasie-ombudsman, adv. Dumisa Ntsebeza, moet onmiddellik geskors word. ’n Tweede groepering verwerp die idee van ’n skorsing en glo hulle moet aan ’n interne dissiplinêre ondersoek onderwerp word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.03
-1.0%
Rand - Pond
20.15
-0.1%
Rand - Euro
17.09
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,747.47
-0.7%
Silwer
19.06
-2.5%
Palladium
2,125.20
-1.5%
Platinum
897.63
-1.8%
Brent-ruolie
96.59
+3.0%
Top-40
62,974
-1.9%
Alle aandele
69,719
-1.9%
Hulpbronne 10
62,153
-2.8%
Industriële 25
86,103
-0.9%
Finansiële 15
15,698
-3.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos