Oud-Protea Marchant skuif na Somerset

akkreditasie
Marchant de Lange het volgende jaar ’n nuwe werkgewer in Engeland.  Foto: Getty Images
Marchant de Lange het volgende jaar ’n nuwe werkgewer in Engeland. Foto: Getty Images

Die voormalige Protea-snelbouler Marchant de Lange gaan sy krieketloopbaan by Somerset voortsit.

Die 30-jarige De Lange het ’n kontrak van twee jaar as oorsese speler met dié span gesluit. Graafskappe mag voortaan twee spelers as oorsese spelers kontrakteer.

De Lange was vier seisoene by Glamorgan as ’n plaaslike speler, omdat sy vrou ’n Britse paspoort het. Hy tel ná Brexit egter nie meer as ’n plaaslike speler nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 268/10 & 196/1
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Australia 0
England 147/10
besig om te laai... Regstreeks
Stellenbosch FC 0
SuperSport United 0
besig om te laai... Regstreeks
Sekhukhune United FC 0
Marumo Gallants FC 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.70
+0.9%
Rand - Pond
20.76
+1.1%
Rand - Euro
17.79
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.25
+0.4%
Rand - Jen
0.14
+1.2%
Goud
1,782.08
-0.1%
Silwer
22.39
-0.5%
Palladium
1,864.50
+0.6%
Platinum
961.00
+0.4%
Brent-ruolie
75.44
+3.2%
Top-40
65,993
-0.8%
Alle aandele
72,404
-0.7%
Hulpbronne 10
68,624
-2.1%
Industriële 25
95,800
-0.2%
Finansiële 15
14,289
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos