Paine-skandaal: Candice Warner ‘effens bekommerd’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Candice Warner saam met haar man, die Australiese krieketspeler David Warner.  Foto: Getty Images
Candice Warner saam met haar man, die Australiese krieketspeler David Warner. Foto: Getty Images

Candice Warner sê sy is “effens bekommerd” omdat Krieket Australië (KA) die paaltjiewagter Tim Paine toelaat om sy plek in die toetsspan te behou.

Paine het bedank as kaptein weens ’n seksteks-skandaal nadat dit aan die lig gekom het dat hy in 2017 deur KA ondersoek is omdat hy eksplisiete boodskappe aan ’n medewerker gestuur het.

FoxSports berig Warner sê dit is kommerwekkend dat dubbele standaarde toegepas word vir die kaptein in vergelyking met ander spelers.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
SuperSport United 0
Sekhukhune United FC 0
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos