Brand blus Kapp se lus vir feesvier

akkreditasie
Marizanne Kapp Foto: Getty Images
Marizanne Kapp Foto: Getty Images

Sy kon nie eens behoorlik haar span se eindstrydsege van die Hundred-toernooi vier nie, want dit was sommer onmiddellik skouer aan die wiel met die Proteas in die Wes-Indiese Eilande. En dan was daar boonop die brand wat baie van haar persoonlike besittings vernietig het terwyl sy oorsee was.

Tog glo Marizanne Kapp, veelsydige speler van die Suid-Afrikaanse vrouekrieketspan, dat die nuwe uitdaging en die moontlike sukses met die nasionale span ewe soet kan wees.

Kapp is as Speler van die Eindstryd aangewys met haar puik vertonings met sowel die bal as kolf vir die Oval Invincibles.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
SuperSport United 0
Sekhukhune United FC 0
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos