Dané-hulle fokus nou op eendagreeks

akkreditasie
Lizelle Lee is met die toekenning van Speler van die Reeks in die T20-reeks teen die Wes-Indiese Eilande vereer.  Foto: Gallo Images
Lizelle Lee is met die toekenning van Speler van die Reeks in die T20-reeks teen die Wes-Indiese Eilande vereer. Foto: Gallo Images

Grootliks danksy ’n sukkelvertoning met die kolf kon die Protea-vrouekrieketspan nie daarin slaag om die T20-reeks teen die Wes-Indiese Eilande te beklink nie.

Die Windies het Saterdag die derde en laaste wedstryd in die reeks met vyf paaltjies in Antigua gewen om die reeks een elk te maak.

Die eerste wedstryd is weens reën afgelas.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.28
-2.0%
Rand - Pond
21.73
-2.2%
Rand - Euro
18.43
-3.0%
Rand - Aus dollar
11.58
-1.0%
Rand - Jen
0.14
-4.0%
Goud
1,792.60
+0.2%
Silwer
23.13
-2.0%
Palladium
1,751.50
-6.3%
Platinum
955.50
-4.5%
Brent-ruolie
82.22
-0.0%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos