Lizelle, Laura plaas Proteas op voorvoet

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Lizelle Lee het Donderdag met die kolf uitgeblink. Sy het 75 lopies van 52 balle gemoker. Foto: Gallo Images
Lizelle Lee het Donderdag met die kolf uitgeblink. Sy het 75 lopies van 52 balle gemoker. Foto: Gallo Images

Lizelle Lee en Laura Wolvaardt het die Protea-vrouekrieketspan op die wenpad geplaas in die tweede T20-wedstryd teen die Wes-Indiese Eilande.

Suid-Afrika het Donderdag met 50 lopies in Antigua gewen om die voortou met 1-0 te neem in die reeks van drie wedstryde. Die eerste kragmeting is weens reën afgelas.

Die besoekers het eerste gekolf en 165/3 in 20 boulbeurte aangeteken. Die Windies is daarna tot 115/8 in 20 boulbeurte beperk.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.36
-0.2%
Rand - Pond
20.56
+0.5%
Rand - Euro
17.12
+0.7%
Rand - Aus dollar
10.86
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,803.01
-0.9%
Silwer
22.89
-2.7%
Palladium
2,261.50
-3.2%
Platinum
1,020.00
-1.4%
Brent-ruolie
89.96
+2.0%
Top-40
66,848
-0.8%
Alle aandele
73,258
-0.7%
Hulpbronne 10
74,738
-0.7%
Industriële 25
90,362
-1.2%
Finansiële 15
14,977
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos