Lizelle se kolf dwing Windies tot oorgawe

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Lizelle Lee het die Protea-vrouekrieketspan op die voorvoet geplaas in die eendagreeks teen die Wes-Indiese Eilande.  Foto: Gallo Images
Lizelle Lee het die Protea-vrouekrieketspan op die voorvoet geplaas in die eendagreeks teen die Wes-Indiese Eilande. Foto: Gallo Images

Grootliks danksy Lizelle Lee se kolfwerk het die Protea-vrouekrieketspan die voortou geneem in die eendagreeks teen die Wes-Indiese Eilande.

Suid-Afrika het die eerste eendagwedstryd in die reeks van vyf op ’n drafstap Dinsdag met agt paaltjies in Antigua gewen.

Die Windies het eerste gekolf en kon net 153/9 in 46.4 boulbeurte bymekaarskraap. Die Proteas (157/2), met Lee (91*, 127 b) aan die spits, het die wenlopies in die 40ste boulbeurt aangeteken.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 178/8
India A 276/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.02
-0.6%
Rand - Pond
21.27
-0.4%
Rand - Euro
18.09
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.30
+0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,767.31
-0.0%
Silwer
22.33
-0.3%
Palladium
1,810.72
+1.5%
Platinum
946.06
+0.6%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,877
+0.5%
Alle aandele
71,365
+0.5%
Hulpbronne 10
67,721
+0.2%
Industriële 25
94,063
+0.4%
Finansiële 15
14,060
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos