Ismail kan Aussie verbysteek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Shabnim Ismail kan binnekort met die tweede meeste paaltjies in internasionale T20-krieket spog. Hier is sy in aksie tydens ’n eendagwedstryd teen Pakistan in Januarie in Durban.  Foto: Gallo Images
Shabnim Ismail kan binnekort met die tweede meeste paaltjies in internasionale T20-krieket spog. Hier is sy in aksie tydens ’n eendagwedstryd teen Pakistan in Januarie in Durban. Foto: Gallo Images

Die Protea-vrouekrieketspan se snelbouler Shabnim Ismail kan binnekort met die tweede meeste paaltjies in internasionale T20-krieket spog.

Suid-Afrika en die Wes-Indiese Eilande is Dinsdag in Antigua slaags in die eerste van drie T20-stryde.

Dat die kollig op die 32-jarige Ismail sal val, is nie altemit nie. Sy spog tans met 110 paaltjies in 98 wedstryde en beklee die derde plek op die lys van dié met die meeste slagoffers in die kortste formaat van die spel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.95
+0.7%
Rand - Pond
21.22
+0.4%
Rand - Euro
18.02
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.31
+0.8%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Goud
1,767.33
-0.8%
Silwer
22.39
+0.3%
Palladium
1,780.47
+2.0%
Platinum
941.12
+0.6%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,555
-0.4%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,557
-0.5%
Industriële 25
93,673
-0.4%
Finansiële 15
13,890
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos