Protea-vroue se Shabnim op krukkelys

akkreditasie
Shabnim Ismail in aksie tydens die onlangse The Hunderd-reeks in Engeland.   Foto: Getty Images
Shabnim Ismail in aksie tydens die onlangse The Hunderd-reeks in Engeland. Foto: Getty Images

Daar word in die kamp van die Protea-vrouekrieketspan duim vasgehou dat die snelbouler Shabnim Ismail gereed sal wees vir die eendagreeks teen die Wes-Indiese Eilande.

Ismail en Lara Goodall is albei op die krukkelys en was nog nie in die T20-reeks teen die Windies in aksie nie.

Die Proteas sal hoop dat die 32-jarige Ismail vinnig kan herstel. Op haar beste is sy ’n belangrike deel van die span en iemand wat kolwers gereeld laat bontstaan.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 113/1
West Indies 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.18
+0.7%
Rand - Pond
21.50
+0.3%
Rand - Euro
18.23
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.21
-0.6%
Silwer
22.80
-1.5%
Palladium
1,796.00
+2.5%
Platinum
970.00
+1.5%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
63,601
+1.9%
Alle aandele
70,009
+2.0%
Hulpbronne 10
65,581
+2.4%
Industriële 25
93,900
+1.1%
Finansiële 15
13,460
+3.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos