Shabnim se rehabilitasie op koers; Mignon skitter oorsee

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mignon du Preez in aksie vir die Hobart Hurricanes Sondag teen die Sydney Thunder in Launceston. Sy het 41 lopies van 39 balle aangeteken. Foto: Getty Images
Mignon du Preez in aksie vir die Hobart Hurricanes Sondag teen die Sydney Thunder in Launceston. Sy het 41 lopies van 39 balle aangeteken. Foto: Getty Images

Die Protea-vrouekrieketspeler Lizelle Lee het weens uitputting besluit om nie aan vanjaar se Big Bash-liga in Australië deel te neem nie.

Dit was die antwoord van ’n woordvoerder van Krieket Suid-Afrika op die navraag oor waarom die 29-jarige Lee nie tans Doer Onder in aksie is nie.

Nog ’n Suid-Afrikaner, die snelbouler Shabnim Ismail, kon weens ’n kniebesering ook nie in Australië gaan speel nie. Dit blyk egter dat Ismail se rehabilitasie goed op dreef is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.24
+0.1%
Rand - Pond
20.58
+0.1%
Rand - Euro
17.22
+0.4%
Rand - Aus dollar
10.91
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,848.54
+0.3%
Silwer
23.84
-0.6%
Palladium
2,204.50
+2.7%
Platinum
1,032.50
-0.1%
Brent-ruolie
86.27
-1.9%
Top-40
65,870
+0.3%
Alle aandele
72,315
+0.2%
Hulpbronne 10
72,883
+1.9%
Industriële 25
89,867
-1.2%
Finansiële 15
14,799
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos