Markram nie verder deel van T20-reeks

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Covid-19 het Aiden Markram van die kans beroof om in die T20-reeks teen Indië te speel.  Foto: Gallo Images
Covid-19 het Aiden Markram van die kans beroof om in die T20-reeks teen Indië te speel. Foto: Gallo Images

Die Protea-kolwer Aiden Markram gaan nie meer in die T20-reeks teen Indië te sien wees nie.

Luidens ’n verklaring deur Krieket Suid-Afrika (KSA) het hy die afgelope sewe dae in afsondering deurgebring nadat hy kort voor die T20-reeks teen Indië positief getoets is vir die koronavirus.

Die verwagting was dat hy later in die reeks sou terugkeer, maar KSA het in die verklaring bevestig hy sal nie verder deel van die toer van vyf wedstryde wees nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 0
New Zealand 0
besig om te laai... Regstreeks
Ireland 167/9
Afghanistan 189/5
besig om te laai... Regstreeks
Maritzburg United 0
Moroka Swallows 0
Rand - Dollar
16.17
+0.5%
Rand - Pond
19.64
+0.9%
Rand - Euro
16.60
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.7%
Goud
1,800.01
+0.6%
Silwer
20.74
+2.1%
Palladium
2,235.92
-2.4%
Platinum
964.00
+0.3%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.7%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos