Boucher: Reekssege een van Proteas se héél bestes

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Temba Bavuma (regs) en Rassie van der Dussen omhels mekaar nadat Bavuma Vrydag op Nuweland in Kaapstad die wenlopies in die derde en beslissende toets teen Indië geslaan het. Foto: Gallo Images
Temba Bavuma (regs) en Rassie van der Dussen omhels mekaar nadat Bavuma Vrydag op Nuweland in Kaapstad die wenlopies in die derde en beslissende toets teen Indië geslaan het. Foto: Gallo Images

Dit is een van die grootste reeksseges in Suid-Afrikaanse krieketgeskiedenis.

Mark Boucher, die Proteas se beleërde afrigter, was Vrydag met goeie rede in die wolke nadat sy span die derde toets teen Indië op Nuweland met sewe paaltjies beklink het. Met dié oorwinning het Suid-Afrika teruggeveg om die reeks met 2-1 te wen.

Nadat Indië die eerste toets in Centurion verlede jaar op ’n drafstap gewen het, het die Proteas in agtereenvolgende toetse op die Wanderers en Nuweland met sewe paaltjies gewen.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 212/5
Zimbabwe 302/8
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.47
-0.6%
Rand - Pond
21.01
-0.2%
Rand - Euro
17.57
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.13
-0.3%
Rand - Jen
0.14
-0.7%
Goud
1,819.57
+0.0%
Silwer
23.52
+2.2%
Palladium
1,907.50
+1.6%
Platinum
989.67
+1.4%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,282
-0.9%
Alle aandele
74,956
-0.8%
Hulpbronne 10
74,510
-0.3%
Industriële 25
94,294
-1.3%
Finansiële 15
15,338
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos