De Kock verbreek stilswye in lang verklaring: ‘Ek is nie ’n rassis’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Quinton de Kock vir die Proteas teen die Aussies in aksie. Foto: Gallo Images
Quinton de Kock vir die Proteas teen die Aussies in aksie. Foto: Gallo Images

Quinton de Kock het sy stilswye oor die knieldebakel Donderdagoggend met ’n breedvoerige verklaring verbreek.

In sy verklaring sê hy hy is nie ’n rassis nie. Hy verduidelik die redes waarom hy Dinsdag aan die T20-Wêreldbeker-kragmeting met die Wes-Indiese Eilande onttrek het nadat Krieket Suid-Afrika se raad die spelers gedwing het om te kniel in solidariteit met die stryd teen rassisme.

De Kock sê hy sal graag weer vir Suid-Afrika wil speel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 212/10
India A 276/10 & 88/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.91
+0.2%
Rand - Pond
21.16
+0.1%
Rand - Euro
17.96
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.22
+0.7%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Goud
1,770.72
+0.2%
Silwer
22.31
-0.3%
Palladium
1,846.00
+3.5%
Platinum
948.00
+0.8%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,653
+0.2%
Alle aandele
71,138
+0.2%
Hulpbronne 10
67,331
-0.3%
Industriële 25
93,962
+0.3%
Finansiële 15
13,974
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos