Faf kry nóg ’n klap by KSA

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Du Plessis jaag ’n bal grens toe in die IPL-eindstryd.
Du Plessis jaag ’n bal grens toe in die IPL-eindstryd.

Asof hy nie al genoeg houe by Krieket Suid-Afrika (KSA) gekry het nie, moes Faf du Plessis gister nóg ’n klap in die gesig verduur.

KSA het die snelbouler Lungi Ngidi in ’n inskrywing op Instagram gelukgewens met die Chennai Super Kings se oorwinning in Saterdag se eindstryd van die Indiese Premierliga. Dít nadat Du Plessis as die Speler van die Wedstryd aangewys is vir sy spogbeurt van 86 (59 balle). Nie hy of Imran Tahir, wat ook vir CSK speel, is in die boodskap genoem nie. Nie Ngidi of Tahir het Saterdag gespeel nie.

“@cricket_south_africa regtig???” het Du Plessis sy kommentaar gelewer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.28
-2.0%
Rand - Pond
21.73
-2.2%
Rand - Euro
18.43
-3.0%
Rand - Aus dollar
11.58
-1.0%
Rand - Jen
0.14
-4.0%
Goud
1,792.60
+0.2%
Silwer
23.13
-2.0%
Palladium
1,751.50
-6.3%
Platinum
955.50
-4.5%
Brent-ruolie
82.22
-0.0%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos