Deel

Gibbs en kie looi keurders: ‘Dis bisar!’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die spankeuse om Senuran Muthu­samy teen die Windies in te span, slaan kenners dronk. Foto: Gallo Images
Die spankeuse om Senuran Muthu­samy teen die Windies in te span, slaan kenners dronk. Foto: Gallo Images

As die breintrust van die nasionale toetsspan nie versigtig is nie, gaan hulle Ryan Rickelton só vervreem dat hy dieselfde paadjie as Devon Conway sal stap.

So sê die voormalige Protea-kolwer Herschelle Gibbs.

Rickelton, wat die afgelope drie seisoene ’n eersterangse kolfgemiddeld van 70 in plaaslike vierdag- en Engelse graafskapkrieket handhaaf, is oor die hoof gesien vir die eerste toets teen die Wes-Indiese Eilande. Hoewel die Proteas dié toets op SuperSport-park oortuigend met 87 lopies gewen het, het ’n paar spankeuses kenners se oë laat rek.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Australia 469/10 & 123/4
India 296/10
besig om te laai... Regstreeks
United Arab Emirates 184/10
West Indies 185/6
Rand - Dollar
18.70
+0.7%
Rand - Pond
23.53
+0.6%
Rand - Euro
20.11
+1.0%
Rand - Aus dollar
12.60
+0.4%
Rand - Jen
0.13
+1.0%
Platinum
1,009.53
-0.0%
Palladium
1,324.51
-2.7%
Goud
1,961.68
-0.2%
Silwer
24.29
+0.1%
Brent-ruolie
75.96
-1.3%
Top-40
71,602
-0.1%
Alle aandele
76,936
-0.1%
Hulpbronne 10
68,393
-1.2%
Industriële 25
102,984
-0.4%
Finansiële 15
15,877
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos