Indië kies sterk span vir reeks teen SA

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die talentvolle jong kolwer Shreyas Iyer is by die Indiese toetsgroep vir hul toer na Suid-Afrika ingesluit. Foto: Getty Images
Die talentvolle jong kolwer Shreyas Iyer is by die Indiese toetsgroep vir hul toer na Suid-Afrika ingesluit. Foto: Getty Images

Indië reis met ’n volsterkte groep na Suid-Afrika vir sy reeks van drie toetse teen die Proteas.

Nadat staatmakers soos Rohit Sharma, Jasprit Bumrah, Rishabh Pant en Virat Kohli (die eerste toets) ’n blaaskans gegun is vir die Indiërs se tuisreeks teen Nieu-Seeland, is hulle almal terug in die groep vir die toer na Suid-Afrika.

Indië het Woensdag sy groep van 18 spelers bekend gemaak wat sal poog om die eerste Indiese toetsspan tot nog toe te word wat ’n toetsreeks in Suid-Afrika wen.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.20
+0.3%
Rand - Pond
20.55
+0.3%
Rand - Euro
17.15
+0.5%
Rand - Aus dollar
10.89
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,832.30
-0.9%
Silwer
23.77
-0.2%
Palladium
2,369.50
+7.6%
Platinum
1,048.00
+1.9%
Brent-ruolie
88.20
+2.2%
Top-40
67,364
+2.3%
Alle aandele
73,797
+2.1%
Hulpbronne 10
75,253
+3.3%
Industriële 25
91,472
+1.8%
Finansiële 15
14,925
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos