Janneman dink nie te veel oor skitter-begin

akkreditasie
Janneman Malan in sy spogbeurt in die tweede eendagwedstryd teen Sri Lanka Saterdag in Colombo. Foto: Gallo Images
Janneman Malan in sy spogbeurt in die tweede eendagwedstryd teen Sri Lanka Saterdag in Colombo. Foto: Gallo Images

Die statistieke van Janneman Malan se internasionale eendagloopbaan lyk tans só: 627 lopies in agt kolfbeurte, teen ’n gemiddeld van 104.50.

Hy het reeds drie honderdtalle en twee vyftigtalle aangeteken, en slaan sy lopies teen ’n treftempo van 92.47. Nie te versmaai nie. Maar hyself is lugtig om te gou opgewonde te raak.

“Jy wil nie te veel daaraan dink nie,” het hy Saterdag in Colombo gesê nadat sy beurt van 121 (135 balle) die Proteas gehelp het om die eendaagse reeks teen Sri Lanka met 1-elk gelyk te laat trek. Die 25-jarige Malan is ná die oorwinning met 67 lopies (volgens menere Duckworth en Lewis) as die Speler van die Wedstryd aangewys.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Edinburgh 0
Benetton 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.08
-1.0%
Rand - Pond
21.29
-0.5%
Rand - Euro
18.21
-1.2%
Rand - Aus dollar
11.27
+0.3%
Rand - Jen
0.14
-1.5%
Goud
1,783.02
+0.9%
Silwer
22.51
+0.6%
Palladium
1,813.50
+1.6%
Platinum
935.00
-0.6%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos