Keegan, Rassie se breë kolwe knak Indië

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dean Elgar, Protea-kaptein, hou die beker omhoog nadat sy span die toetsreeks teen Indië gewen het.  Foto: Gallo Images
Dean Elgar, Protea-kaptein, hou die beker omhoog nadat sy span die toetsreeks teen Indië gewen het. Foto: Gallo Images

’n Reeksoorwinning oor die wêreld se beste krieketspan is oorgenoeg rede vir enige span om te glimlag, maar daar is ’n paar verdere redes vir die Proteas om in hul noppies te wees.

Dean Elgar en sy makkers het die derde en beslissende toets op Nuweland teen Indië met 7 paaltjies beklink 40 minute ná die middagete op dag vier.

Met dié sege het die Proteas die reeks met 2-1 beklink, maar belangriker nog is dat Indië ná dese steeds op soek is na sy eerste reekssege in Suid-Afrika.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 181/4
Zimbabwe 302/8
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.46
-0.5%
Rand - Pond
21.00
-0.1%
Rand - Euro
17.55
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.11
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.5%
Goud
1,815.98
-0.2%
Silwer
23.44
+1.8%
Palladium
1,909.00
+1.6%
Platinum
985.00
+0.9%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,282
-0.9%
Alle aandele
74,956
-0.8%
Hulpbronne 10
74,510
-0.3%
Industriële 25
94,294
-1.3%
Finansiële 15
15,338
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos