Maharaj se twee paaltjies hou Engelse onder druk

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Polka? Ben Stokes storm op Stuart Broad af nadat hy ’n bal met een hand uit lug gepluk het om van Kagiso Rabada ontslae te raak.  Foto: Getty Images
Polka? Ben Stokes storm op Stuart Broad af nadat hy ’n bal met een hand uit lug gepluk het om van Kagiso Rabada ontslae te raak. Foto: Getty Images

Die Protea-draaier Keshav Maharaj het twee keer voor middagete toegeslaan om Engeland op die agtervoet te hou in die eerste kriekettoets op Lord’s.

Maharaj het Zak Crawley (13) en Ollie Pope (5) albei been voor paaltjies betrap, wat die tuisspan Vrydag op 38/2 aan die einde van die oggendskof gelaat het.

Pope is ná ’n verwysing na die TV-skeidsregter uitgegee.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
17.83
+0.0%
Rand - Pond
20.24
-0.2%
Rand - Euro
17.53
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,700.27
+0.0%
Silwer
20.84
+0.6%
Palladium
2,251.99
+1.2%
Platinum
911.00
+0.7%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
57,850
0.0%
Alle aandele
64,227
0.0%
Hulpbronne 10
61,646
0.0%
Industriële 25
77,524
0.0%
Finansiële 15
13,816
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos