Motau aangestel as voorsitter in Boucher-verhoor

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mark Boucher en sy regsverteenwoordigers moet eersdaags met adv. Terry Motau vergader om gepaste datums vir sy tugverhoor te vind.  Foto: Getty Images
Mark Boucher en sy regsverteenwoordigers moet eersdaags met adv. Terry Motau vergader om gepaste datums vir sy tugverhoor te vind. Foto: Getty Images

Adv. Terry Motau, wat onder meer ’n verslag oor die VBS Mutual Bank-skandaal saamgestel het en voorheen al deur Krieket Suid-Afrika (KSA) gebruik is, gaan aan die stuur van Mark Boucher se komende tugverhoor wees.

KSA het Donderdag bevestig hy het Motau aangestel as voorsitter van die dissiplinêre verhoor ná bewerings van wangedrag teen die Proteas se breier.

Luidens die verklaring is voorgestel dat die partye op 26 Januarie met Motau vergader om te kyk na gepaste datums en tye vir die verhoor.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 76/0
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
16.15
+0.1%
Rand - Pond
19.90
-0.7%
Rand - Euro
16.85
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.26
-0.6%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,822.54
+0.6%
Silwer
21.60
+2.3%
Palladium
2,025.00
+4.0%
Platinum
946.50
+0.2%
Brent-ruolie
111.22
+3.4%
Top-40
62,496
+0.8%
Alle aandele
69,212
+0.8%
Hulpbronne 10
71,854
+1.5%
Industriële 25
77,093
+0.1%
Finansiële 15
15,933
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos