Parnell boul Iere kisboude in Bristol

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Geluk, ou maat! Lungi Ngidi wen Dwayne Parnell geluk met sy vyf paaltjies Vrydagaand se T20-kragmeting met Ierland in Bristol. Foto: Reuters
Geluk, ou maat! Lungi Ngidi wen Dwayne Parnell geluk met sy vyf paaltjies Vrydagaand se T20-kragmeting met Ierland in Bristol. Foto: Reuters

’n Verwoede kolf-aanslag in die laaste beurte deur Heinrich Klaasen en David Miller en puik boulwerk daarna het gisteraand die Proteas se oorwinning met 44 lopies oor Ierland in die tweede T20-wedstryd in Bristol verseker.

Die Proteas, wat gevra is om eerste te kolf in die kragmeting op ’n uitdagende kolfblad, het 182/6 in hul 20 bereik.

Ierland is hierna vir 138 uitgeknikker danksy aanhoudende druk deur die draaiers en naatmanne.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.20
+0.3%
Rand - Pond
19.66
+0.8%
Rand - Euro
16.62
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,800.50
+0.6%
Silwer
20.80
+2.4%
Palladium
2,224.00
-2.9%
Platinum
966.20
+0.5%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos