Protea-bioborrel strenger ná Covid-19-gevalle in SA krieket styg

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Andile Phehlukwayo en Lungi Ngidi draf om die veld by die T20-WB-toernooi. Ngidi is verlede week positief getoets vir Covid-19. Foto: Gallo Images
Andile Phehlukwayo en Lungi Ngidi draf om die veld by die T20-WB-toernooi. Ngidi is verlede week positief getoets vir Covid-19. Foto: Gallo Images

’n Rits positiewe Covid-19-gevalle in Suid-Afrikaanse krieket, sowel as die nuwe variant, Omikron, gaan Krieket Suid-Afrika (KSA) noodsaak om sy bioborrel-protokolle vir komende reekse te verskerp.

KSA het verlede week aangekondig dat die Protea-snelbouler Lungi Ngidi positief getoets is vir Covid-19. Dr. Shuaib Manjra, KSA se mediese hoof, het nou onthul dat talle spelers in die plaaslike reekse ook positief getoets is.

“Ek sal eerlik wees, ons het die afgelope twee weke verskeie positiewe gevalle gehad, wat vir ons rede is tot kommer,” het Manjra Maandag aan Netwerk24 gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 29/2
Zimbabwe 302/8
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.43
-0.3%
Rand - Pond
20.98
+0.0%
Rand - Euro
17.54
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.07
+0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,806.53
-0.7%
Silwer
22.91
-0.5%
Palladium
1,902.60
+1.3%
Platinum
973.45
-0.3%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,244
-0.9%
Alle aandele
74,917
-0.9%
Hulpbronne 10
74,376
-0.4%
Industriële 25
94,388
-1.2%
Finansiële 15
15,315
-1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos