Proteas besig om eie graf te grawe

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
George Linde stap teleurgesteld van die veld nadat Wanindu Hasaranga (heel regs) hom in die derde eendagwedstryd uitgekry het.  Foto: Getty Images
George Linde stap teleurgesteld van die veld nadat Wanindu Hasaranga (heel regs) hom in die derde eendagwedstryd uitgekry het. Foto: Getty Images

Die Proteas is besig om die lewe vir hulself moeilik te maak wat kwalifikasie vir die Wêreldbeker-toernooi oor 50 boulbeurte in 2023 in Indië betref.

Die Internasionale Krieketraad (IKR) het ’n nuwe, deurlopende reeks, die Superliga, op die been gebring, waarvolgens spanne regstreeks vir WB-toernooie kan kwalifiseer. Spanne kry punte vir elke eendagwedstryd wat hulle wen, en die voorste sewe spanne (agt saam met die tuisspan, Indië) kwalifiseer outomaties vir die WB-toernooi.

Die ander spanne moet sake in ’n uitspeeltoernooi uitspook vir die twee oorblywende plekke in die WB-toernooi.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 161/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos