Deel

SA met Temba en Aiden al nader aan WB-kwalifikasie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Temba Bavuma trek Vrydag los in sy onoorwonne kolfbeurt van 90 teen Nederland in Benoni.  Foto: Gallo Images
Temba Bavuma trek Vrydag los in sy onoorwonne kolfbeurt van 90 teen Nederland in Benoni. Foto: Gallo Images

Temba Bavuma en Aiden Markram het Vrydag onoorwonne vyftigtalle aangeteken in die Proteas se oorwinning met agt paaltjies oor Nederland in hul eerste eendagwedstryd in Benoni.

Hoewel Suid-Afrika met die tien ligapunte vir die oorwinning nou nes die Wes-Indiese Eilande ook 88 punte het in die Superliga ter kwalifisering vir die Wêreldbeker-toernooi, is hy steeds negende net agter die Windies.

Die Proteas kan hulle met Sondag se laaste wedstryd op die Wanderers verbysteek. Ierland (68 punte), wat in Mei drie wedstryde teen Bangladesj in Engeland speel, is die enigste ander span wat ook nog kan kwalifiseer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
19.51
+0.6%
Rand - Pond
24.30
-0.0%
Rand - Euro
20.93
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.90
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
1,003.50
0.0%
Palladium
1,420.36
0.0%
Goud
1,948.15
0.0%
Silwer
23.63
0.0%
Brent-ruolie
76.13
+2.4%
Top-40
71,993
+1.9%
Alle aandele
77,126
+1.7%
Hulpbronne 10
70,299
+1.9%
Industriële 25
105,036
+2.0%
Finansiële 15
14,803
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos