SA sonder Shabnim-hulle vir toets teen Engelse

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Die Suid-Afrikaanse vrouekrieketspan is sonder drie van sy sterre vir die toets teen Engeland, wat vandag in Taunton begin.

Nie een van Shabnim Ismail, Ayabonga Khaka of die veelsydige Chloe Tryon sal in aksie wees nie.

Die snelbouler Ismail (foto) sukkel met haar kuit, Tryon met haar heup, terwyl Khaka (ook ’n bouler) nie vir die formaat oorweeg is nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.34
-0.9%
Rand - Pond
19.73
-0.5%
Rand - Euro
16.68
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.9%
Goud
1,782.18
-1.1%
Silwer
20.48
-1.6%
Palladium
2,199.50
-1.3%
Platinum
946.00
-2.1%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
64,076
+0.1%
Alle aandele
70,790
+0.1%
Hulpbronne 10
63,999
-0.1%
Industriële 25
86,756
+0.2%
Finansiële 15
16,076
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos