Waar was Keegan Petersen al die tyd, vra Ian Chappell

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Keegan Petersen het met sy kolfwerk in die Proteas se toetsreeks teen Indië ’n groot indruk gemaak. Foto: Getty Images
Keegan Petersen het met sy kolfwerk in die Proteas se toetsreeks teen Indië ’n groot indruk gemaak. Foto: Getty Images

Die voormalige Australiese kaptein Ian Chappell meen ’n kolwer soos Keegan Petersen moes vroeër in sy loopbaan toetskrieket gespeel het.

Chappell, in ’n rubriek vir ESPN Cricinfo, doen ’n beroep op krieket om meer waarde aan keurders as afrigters te heg en gebruik die Suid-Afrikaanse vonds Petersen as voorbeeld.

Petersen (28), wat op nr. 3 vir die Proteas kolf, was in die onlangse toetsreeks teen Indië die voorste lopievraat met 276 lopies teen ’n gemiddeld van 46.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 465/10
Sri Lanka 397/10 & 39/2
Rand - Dollar
16.08
-1.0%
Rand - Pond
19.85
+0.2%
Rand - Euro
16.84
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.18
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-2.0%
Goud
1,816.59
+0.1%
Silwer
21.40
-1.1%
Palladium
2,006.50
-2.4%
Platinum
938.25
-1.9%
Brent-ruolie
111.93
-2.1%
Top-40
62,494
-0.9%
Alle aandele
69,083
-0.9%
Hulpbronne 10
71,795
-1.4%
Industriële 25
76,804
-1.3%
Finansiële 15
16,026
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos