Reën én Aussies knikker Protea-vroue uit

akkreditasie
Die Aussies juig nadat hulle die paaltjie van Dané van Niekerk, kaptein van die Proteas, gekry het. Foto: Getty Images
Die Aussies juig nadat hulle die paaltjie van Dané van Niekerk, kaptein van die Proteas, gekry het. Foto: Getty Images

Die reëngode en ’n opgesweepte Australiese span het die Suid-Afrikaanse vrouekrieketspan weerhou van ’n plek in die eindstryd van die T20-Wêreldbeker-toernooi.

Die Aussies het die Proteas Donderdag in die halfeindronde met vyf lopies volgens die Duckworth-Lewis-formule in Sydney geklop.

Suid-Afrika het die Aussies (134/5 in 20 boulbeurte) vroeër ingestuur om te kolf.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Cape Town City 0
Maritzburg United 0
Rand - Dollar
16.41
+0.3%
Rand - Pond
19.83
+0.0%
Rand - Euro
16.68
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.50
+0.4%
Rand - Jen
0.12
+1.1%
Goud
1,776.44
-0.2%
Silwer
20.17
-0.5%
Palladium
2,156.00
+0.2%
Platinum
936.00
-0.2%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,726
+1.1%
Alle aandele
71,505
+1.1%
Hulpbronne 10
65,387
+3.3%
Industriële 25
87,072
+0.1%
Finansiële 15
16,239
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos