SA A se Maketa betreur verspeelde kanse teen Indiërs

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Koes! Abhimanyu Easwaran was hier net betyds uit die pad van ’n kartets en het later sy vyftigtal behaal.  Foto: Gallo Images
Koes! Abhimanyu Easwaran was hier net betyds uit die pad van ’n kartets en het later sy vyftigtal behaal. Foto: Gallo Images

Die afrigter van die Suid-Afrikaanse A-krieketspan, Malibongwe Maketa, het die kanse berou wat sy span gehad het waarop nie voortgebou is ná die tweede vierdagwedstryd teen Indië A gister ook onbeslis geëindig het.

Indië A moes in sy tweede beurt in Bloemfontein 234 in 69 boulbeurte aanteken om te wen. Hy het 155/3 gehad toe spel om 17:35, met nog 28 beurte oor, weens swak lig gestaak is.

“Ons het ’n paar geleenthede gehad om werklik beheer van die wedstryd te neem. Dis iets wat ons gaan moet verbeter,” sê Maketa.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.14
+1.2%
Rand - Pond
20.64
+1.1%
Rand - Euro
17.19
+1.1%
Rand - Aus dollar
10.99
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+1.0%
Goud
1,846.62
+0.3%
Silwer
24.37
+0.9%
Palladium
2,054.50
+2.6%
Platinum
1,055.50
+2.8%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,515
0.0%
Alle aandele
76,168
-0.0%
Hulpbronne 10
77,375
+0.5%
Industriële 25
95,449
-0.2%
Finansiële 15
15,103
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos