SAL-baas sê nee vir KSA

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Vuyani Jarana
Vuyani Jarana

Mislukte onderhandelings met ’n gewese SAL-grootbaas het daartoe gelei dat Krieket Suid-Afrika hul soektog na ’n nuwe uitvoerende hoof moet voortsit.

Rapport verneem Vuyani Jarana, wat tussen November 2017 en Mei 2019 die uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Lugdiens was, was KSA se voorkeurkandidaat.

Ander werkverpligtinge het egter daartoe gelei dat Jarana nie die krieketpos kan opneem nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.40
+0.3%
Rand - Pond
19.84
-0.0%
Rand - Euro
16.68
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,775.21
-0.2%
Silwer
20.14
-0.7%
Palladium
2,155.12
+0.1%
Platinum
937.43
-0.1%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,726
+1.1%
Alle aandele
71,505
+1.1%
Hulpbronne 10
65,387
+3.2%
Industriële 25
87,072
+0.1%
Finansiële 15
16,239
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos