Smith dankbaar sy naam is in ere herstel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Graeme Smith, Krieket Suid-Afrika se voormalige direkteur van krieket, sê hy en sy familie het deur ’n moeilike tyd gegaan, maar is verlig dat sy naam in ere herstel is. Foto: Gallo Images
Graeme Smith, Krieket Suid-Afrika se voormalige direkteur van krieket, sê hy en sy familie het deur ’n moeilike tyd gegaan, maar is verlig dat sy naam in ere herstel is. Foto: Gallo Images

Hy en sy familie is deur ’n moeilike tyd ná die ongegronde bewerings van rassisme teen hom en hy is dankbaar dat sy naam uiteindelik in ere herstel is.

So sê Graeme Smith, voormalige kaptein van die Proteas wat ook Krieket Suid-Afrika (KSA) se direkteur van krieket was, nadat twee onafhanklike arbiters hom op alle aantygings van rassisme vrygespreek het.

Smith is nie net onskuldig bevind nie, maar KSA moet ook sy regskoste betaal.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.40
+0.3%
Rand - Pond
19.83
+0.0%
Rand - Euro
16.67
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,777.06
-0.1%
Silwer
20.15
-0.6%
Palladium
2,147.50
-0.2%
Platinum
936.53
-0.2%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,726
+1.1%
Alle aandele
71,505
+1.1%
Hulpbronne 10
65,387
+3.2%
Industriële 25
87,072
+0.1%
Finansiële 15
16,239
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos