Smith-uitspraak glo aan einde van maand verwag

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Graeme Smith, Krieket Suid-Afrika se direkteur van krieket. Foto: Gallo Images
Graeme Smith, Krieket Suid-Afrika se direkteur van krieket. Foto: Gallo Images

Die arbitrasieproses tussen Graeme Smith en Krieket Suid-Afrika (KSA) is Woensdag afgehandel en die partye sal volgende week die hooftrekke van hul betoë indien.

Netwerk24 verneem advokate Ngwako Maenetje en Michael Bishop, wat die arbitrasieproses lei, kan teen die einde van die maand uitspraak lewer.

Die arbitrasieproses spruit uit die transformasieverslag wat adv. Dumisa Ntsebeza aan KSA se raad oorhandig het ná die sittings wat deel gevorm het van die projek van krieket vir maatskaplike geregtigheid en nasiebou (SJN).

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.61
+0.0%
Rand - Pond
20.07
+0.0%
Rand - Euro
16.93
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.61
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,786.10
-0.2%
Silwer
20.69
+0.1%
Palladium
2,205.00
-1.7%
Platinum
945.50
+0.1%
Brent-ruolie
96.65
+1.8%
Top-40
63,771
0.0%
Alle aandele
70,266
0.0%
Hulpbronne 10
65,045
0.0%
Industriële 25
85,829
0.0%
Finansiële 15
15,741
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos