Smuts 'dink nie 2 keer' oor Dolphins-aanbod

akkreditasie
Jon-Jon Smuts se kontrak by die Warriors is nie hernieu nie. Foto: Ashley Vlotman/Gallo Images
Jon-Jon Smuts se kontrak by die Warriors is nie hernieu nie. Foto: Ashley Vlotman/Gallo Images

Ses seisoene gelede het die veelsydige speler van die Warriors, Jon-Jon Smuts, so byna na die Dolphins geskuif.

Hy het dit geniet om op Kingsmead te speel, het goed daar gevaar, en het ’n goeie verhouding met die afrigter, Grant Morgan, gehad. Morgan was, nes Smuts, deur en deur ’n Oos-Kapenaar.

Die probleem was dat Smuts ’n jong gesin gehad het. Sy vrou was swanger en dit was te veel van ’n ontwrigting om uit die Baai te trek. Die Dolphins wou nie daartoe instem dat hy pendel nie en die skuif het nie gematerialiseer nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Ireland 64/1
Afghanistan 168/7
besig om te laai... Regstreeks
Kaizer Chiefs 0
Maritzburg United 0
Rand - Dollar
16.61
+0.1%
Rand - Pond
20.06
+0.1%
Rand - Euro
16.97
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.56
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.0%
Goud
1,796.26
+0.4%
Silwer
20.49
-0.9%
Palladium
2,248.00
+0.2%
Platinum
936.50
-0.9%
Brent-ruolie
96.65
+1.8%
Top-40
63,771
0.0%
Alle aandele
70,266
0.0%
Hulpbronne 10
65,045
0.0%
Industriële 25
85,829
0.0%
Finansiële 15
15,741
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos