Span sê jammer oor destydse rassisme

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
David Lawrence sê sy tyd by Gloucestershire is deur rassisme bederf.  Foto: Getty Images
David Lawrence sê sy tyd by Gloucestershire is deur rassisme bederf. Foto: Getty Images

Die Engelse graafskap Gloucestershire het “onvoorwaardelik” om verskoning gevra aan die voormalige toetsbouler David Lawrence vir sy versuim om ondersoek te doen na rassisme terwyl die speler die span verteenwoordig het.

SkySports berig Lawrence praat oor voorvalle in ’n dokumentêre program oor die ervarings van swart krieketspelers en beamptes in Engeland en Wallis getiteld You Guys Are History.

Die voormalige snelbouler (57) sê ’n spanmaat het ’n piesangskil buite sy hotelkamer gelos gedurende sy eerste wegwedstryd vir Gloucestershire in 1981.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 113/1
West Indies 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.16
+0.8%
Rand - Pond
21.49
+0.3%
Rand - Euro
18.23
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Goud
1,784.61
-0.5%
Silwer
22.87
-1.3%
Palladium
1,794.00
+2.4%
Platinum
969.50
+1.5%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
63,601
+1.9%
Alle aandele
70,009
+2.0%
Hulpbronne 10
65,581
+2.4%
Industriële 25
93,900
+1.1%
Finansiële 15
13,460
+3.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos